Gro Harlem Brundtland

Gro Harlem Brundtland
Gro Harlem Brundtland
Gro Harlem Brundtland in 2007.

Eerste Minister van Noorweë
Ampstermyn
3 November 1990 – 25 Oktober 1996
Monarg Olaf V
Harald V
Voorafgegaan deur Jan P. Syse
Opgevolg deur Thorbjørn Jagland
Ampstermyn
9 Mei 1986 – 16 Oktober 1989
Monarg Olaf V
Voorafgegaan deur Kåre Willoch
Opgevolg deur Jan P. Syse
Ampstermyn
4 Februarie 1981 – 14 Oktober 1981
Monarg Olaf V
Voorafgegaan deur Odvar Nordli
Opgevolg deur Kåre Willoch

Direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie
Ampstermyn
13 Mei 1998 – 21 Julie 2003
President Kofi Annan
Voorafgegaan deur Hiroshi Nakajima
Opgevolg deur Lee Jong-Wook

Persoonlike besonderhede
Gebore 20 April 1939 (1939-04-20)
Bærum, Noorweë
Politieke party Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty
Eggenoot/-note Arne Olav Brundtland
Alma mater Universiteit van Oslo
Harvard University
Handtekening

Gro Harlem Brundtland, (20 April 1939 - ) 'n Noorse politikus, is die voormalige Eerste Minister van Noorweë, diplomaat, dokter en voorstander van die beginsel van volhoubare ontwikkeling.

Brundtland, as 'n globale denker, het nuwe insig gebring tot die verhouding tussen die omgewing en menslike ontwikkeling. As leier van die WGO sedert 1998, is sy toegewy tot die verbetering van die gesondheid van die mense van die wêreld, om herkonstruksie en ontwikkeling in lande wat deur oorlog en natuurrampe verskeur is, aan te help, om lyding en armoede te verlig en om volhoubare en gelyke gesondheidstelsels in alle lande te bevorder.

Dr. Brundtland hou verskeie internasionale poste en het verskeie internasionale pryse en toekennings ontvang, waaronder die Derdewêreldprys in 1988, die Indira Gandhi-prys in 1988, die Onassis Stigting se Delphi-prys in 1992 en die Charlemagne-prys in 1994. Sy is die outeur van verskeie artikels oor politieke, omgewings- en ontwikkelingsaangeleenthede.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search